Die Tuindwergies

Die Tuindwergies

About Die Tuindwergies

Hierdie groep herdefinieër die term “Tuindwergie”. Al wat hulle in gemeen het met die tradisionele verwysing, is dat meeste van die lede nie veel hoër staan as die tradisionele keramiekdwergies in mense se tuine nie. Die samestelling van die groep is wiskundig eenvoudig. 2 Broers + 2 Broers = 4 Bra’s. Pieter de Jager is die vocalist en akoestiese kitaarspeler In die band – ook bekend as Die Kort Dwerg. Read more about Die Tuindwergies on Last.fm.

Bio taken from Last.fmIs this bio wrong? Tell us about it.

Die Tuindwergies's Songs