- Rudi

Report copyright infringement
June 12, 2016

Lyrics

Al sing ons n nooit woord weer saam nie, sê jy nooit ooit weer my naam
Hierdie liedjies wat ek die meeste mis, omdat jy my maatjie is, my liefling
Dis woorde uit my eie mond, want die wolwe gooi ons so oor die grond
En die klippe vlieg die tonge gons, oor ek en jy met wat het ons gehad
Ek bid dat die Here jou sal lei, dat jy nog hoër vlieg as die harmonie en drome saam met my
En dat jou diep geslote oë sal woorde kry, maak nog harte bly met jou goue stem
Dit was n wonderlike eer, ons het by mekaar so baie van ons gawes saam geleer
En ek wonder as jy sing dink jy iewers ook aan my, my liefling
Daar was nie eens vir ons goodbye nie, geen wind wat waarsku het gewaai nie
O en my hart het hom nie voorbery, n brief het jou gevat by my, my liefling
Omdat so baie mense praat vir ons, het ek my hart in hierdie lied kom los
O want die duiwel glimlag as ons twee veg, môre is ek of jy dalk weg, my liefling
Ek bid dat die Here jou sal lei, dat jy nog hoër vlieg as die harmonie en drome saam met my
En dat jou diep geslote oë sal woorde kry, maak nog harte bly met jou goue stem

Dit was n wonderlike eer, ons het by mekaar so baie van ons gawes saam geleer
En ek wonder as jy sing, dink jy iewers ook aan my, my liefling
Want as ek sing, dink ek altyd nog aan jou
Ah

Show moreShow less